![]() |
|
|
|
|
|
Welcome To Our Website
Ons is n implement vervaardiger in Bloemfontein wat klein begin het 10 jaar gelede. Eers trekkers herstel en verkoop en later implemente begin bou. Die implemente mark het begin oorhand kry en die res is geskiedenis. Ons het n hele aantal implemente op die skinkbord waarvan ons fynsaad planter baie gewild is. Oom Hentie Kruger en sy seun Gerhard is in beheer van n goed opgeleide werksmag wat kwaliteit produkte lewer. Dirk Rossouw doen die bemarking. Met genade het Henkru gegroei en ons is ons Vader baie dankbaar daarvoor. n Span is sterker as die individu en daarom gaan ons van krag tot krag.
|
|
We are specialising in:
|
|
Call us on: +27 71 301 3016 OR
Drop us a mail: dirkrossouw1@outlook.com
|
Bel Ons Vandag!
Are you interested in our products? Would you like to know more?
|